“Swinging” en “swinger” tel vir my onder van die hartseerste woorde. Dit laat my dink aan iemand wat in ‘n hoekie of in sy/haar hart ween, terwyl sy of haar geliefde besig raak met iemand anders. Maar Thys le Roux het uitgewerk hoe om hierdie woorde rehabiliteer. Kyk! Tagged: Swinger, Swingers, swinging, Thys le Roux, […]
